Dankie vir al die klere. Daar is hope wat verwerk moet word, daarna sal ons beter weet wat beskikbaar is en wat nog kort.
Klerekas Enige klere wat u nie meer dra of gebruik nie? Bring dit asb vir ons Klerekas.
Mans, vroue en kinderklere word benodig.