DIENSSENTRUM
DIENSSENTRUM
ONRUSRIVIER DIENSSENTRUM
Deur die genade van God het die Dienssentrum ontstaan! Hierdie genade is orals en te alle tye sigbaar! Wat gebeur alles by hierdie Dienssentrum? Ons hoop dat u, wanneer u van al hierdie verskillende bedieninge gelees het, onmiddellik en met groot gretigheid sal aansluit!
Ons wil graag jonk tot oud by die Dienssentrum sien!
ALGEMEEN Dienssentrumtye is Dinsdae – Vrydae vanaf 09:30-12:30 vir navrae, inbetalings of om 'n lekker koppie tee te kom drink. Almal Welkom! Joan Ollewagen en Hannie Koch is bedags in beheeer van die Dienssentrum. Telefoonnomer: 028 316 1745
Hou asseblief die Hartklop dop vir die fooie van die verskillende bedieninge by die Diens-sentrum. Jaarlikse ledegeld is op 1 Maart betaalbaar.
DIENSSENTRUM KONTAKNOMMER:
028 316 1745
Maatskaplike werker:
Dr. Erika Oosthuysen
(028 316 3115/079 322 0998)